Resultate 1 tot 6 van 6

Draad: Ruaha

  1. #1
    4x4-grondpadkar busaxfar's Avatar
    Aangesluit
    22-04-12
    Plek
    Vanderbijlpark
    Boodskappe
    146
    Wat ry jy?
    Ford Ranger 3L diesel. Met Safari Camper, Nissan 3L Diesel met caravan camper. Suzuki Hayabusa, V
    Gunstelingplekke
    Piper Pan CKGR, Nwamba Caprivi Strook.
    Regte naam
    Christi Nolte

    Ruaha

    Ek sien nou eers hier is nog niks geplaas by Tanzania nie ons beplan n rit op na die Ruaha park in Tanzania as iemand wil saam laat weet gerus.
    Lekker dag

    Christi



    And in the end, it’s not the years in your life that count. It’s the life in your years.
    --- Abraham Lincoln

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Ruaha

    Wanneer, hoe lank en wat is die geraamde koste?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  3. #3
    4x4-grondpadkar busaxfar's Avatar
    Aangesluit
    22-04-12
    Plek
    Vanderbijlpark
    Boodskappe
    146
    Wat ry jy?
    Ford Ranger 3L diesel. Met Safari Camper, Nissan 3L Diesel met caravan camper. Suzuki Hayabusa, V
    Gunstelingplekke
    Piper Pan CKGR, Nwamba Caprivi Strook.
    Regte naam
    Christi Nolte

    Re: Ruaha

    Peter ons beplan om hier rondom die 14 de weg te kom en dan eers terug eerste week in Januarie. Totale afstand sal wees om en by 12000km geraamde koste is om en by R50 000 vir 2 persone. Dit sluit glad nie voertuig voorbereiding en ekstra onderdele in nie. Mens sal seker moet olie ruil op 'n staduim op sekere voertuie.

    Die koste klink seker hoog maar dis wat ek begroot dan is daar genoeg vir die onvoorsiene ook. Grootste hiervan sal brandstof wees en dan Grens koses is ook redelik baie. kos en kamplek is maar die normale.

    Dis maar in kort
    Lekker dag

    Christi



    And in the end, it’s not the years in your life that count. It’s the life in your years.
    --- Abraham Lincoln

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Ruaha

    Danki Christi, maar nie hierdie jaar nie.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  5. #5
    4x2 Silver Bird's Avatar
    Aangesluit
    04-12-11
    Plek
    Durbanville
    Boodskappe
    24
    Wat ry jy?
    Prado 4l VX - Silver Bird
    Gunstelingplekke
    Zambia, Ruaha NP Tanz, Nyika Malw
    Regte naam
    Philna van Tonder

    Re: Ruaha

    Hi Christi, het jul Ruaha geniet? Ek dink dit is 'n ongelooflike park.

  6. #6
    4x2
    Aangesluit
    04-04-13
    Plek
    Christiana
    Boodskappe
    2
    Wat ry jy?
    Land Roverv Discovery 4
    Regte naam
    Fanie Rheeder

    Re: Ruaha

    Ons beplan om vir +- 3 maande in Afrika te gaan toer (2014 Mei tot begin Augustus) Kontak my my aub sal graag wil weet wanneer jy jou toer beplan 0824245788 Groete uit Christiana Fanie Rheeder
    Last edited by Fanie Landie; 07-04-13 at 15:57. Reason: My naam nie genoem nie

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •