Kan julle slimmer manne vir my sê...Waar kan ek so iets koop of bestel ??
Kan julle slimmer manne vir my sê...Waar kan ek so iets koop of bestel ??
Ek het die ronde bodem & keël vormig na bo gekoop by safari sentrum, goodwood.
Daarna eers ander ouens s'n gesien wat vierkantig is. Volgens die ouens pak die vierkantige piet fluit beter.
Kon ongelukkig nie uitvind wie hom maak nie.
Dit makie sakie! Wanneer ry ons?
ek soek ook een ek weet in harrismith is daar n 4x4 shop wat dit verkoop het op n stadium
Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.
Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close
die winkeltjie by die petrolpomp op ASKHAM het -- ek het albie mynes daar gekoop [kleintjie as net ek en Dwergi etrewwil en lekker grooooote as ons 'n hele spul oppi Uitreik is]
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
JJ - lyk my die goeters is net vêr van jou af beskikbaar. Ek het myne op Keimoes gekoop...
Dankie julle...ek het verneem dat die Safari Centre hier by my fluit ketels aanhou...sal later gaan kyk.
R699 armer... maar ek het 'n opregte Piet Fluit by Safari Centre gekoop.
B!maar oor die prys sprak ik geen woord nie [As jy 'n "Snappi Chev" induksiestoof het -- hy wat Piet Fluit is - werk op hom ook
![]()
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Last edited by Oompie Mac; 03-05-12 at 16:11.
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Einste Oompie, maar hierdie plaat keteltjie van ons kan mos nooi as te nimmer 699 kon nie - of het JJ sin dalk lowrange en diff lock...
"Al die pad....net
Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
weet ni eGeorge -- Saf/Centre is nie skaam om pryse te dubbel nie
Wat van ek voer 'n handvol in en teen klein 'mark-up' verkoop dit hier rond??
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Daai prys is moord....dis reg Oompie....bring in en verkoop...ek verbeel my jy kry van hulle hier by ons by die damwal - sal bietjie gaan loer...
"Al die pad....net
Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
het vandag vir my een bestel by een van die straatverkopers wat van die blik goeters maak. gaan hom ruil vir n ou geyser wat hier in die erf rond staan
Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.
Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close
Myne is ook rond en lyk amper soos die ander hieronder en is van ten minste 1mm dik plaat gemaak en hou 6 liter water. Dit is beslis nie van straatverkopers se plaat se gehalte nie...lyk eerder na stainless steel in mat afwerking. Ek het gedink R699 is 'n bietjie duur maar ek wou een hê...al is dit net om windgat te wees.
Last edited by J.J.; 04-05-12 at 09:21.
Is reg JJ, dit is ss & n goeie kwaliteit. Troos jou dat jy goeie prys betaal het. Hier kos hy R850, tot vroulief se onsteltenis. Ek het tou opgegooi & gekoop, want die ge-google-ry agter pietfluit aan was sonder sukses. Myne meer pietpiepie as fluit, maar werk goed & vat lekker baie water, genoeg vir stort.
Dit makie sakie! Wanneer ry ons?
Ok, dan was die prys van R699 nie buitensporig nie....die ketel lyk werklik stewig en sterk en feitlik naatloos...beslis nie van blik gemaak nie.
Safari Centre s'n is van vlekvrye staal, dis hoekom dit so duur is. Jy kan een by Midas kry in Upington, van blik, vir baie goedkoper. Ek weet nie wat die prys is nie.
"In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman
Ali van Wyk
Tel. +27 21 443 9831
ali@wegry.co.za
HEELPAD GRONDPAD!
Myne sal eersdaags op 'n ware kampvuur getoets word...dan sal ek 'n fototjie neem terwyl hy fluit en dit hier plaas...dan kan julle almal hoor !!
Last edited by J.J.; 22-05-12 at 15:12.
Ek het 'n 2ltr pietfluit en gaan nie sonder hom nie. Ek wil net graag waarsku dat hy nie sonder water op die vuur gelaat moet word nie anders smelt die soldeersel uit sy nate. Ek verkies om nie 'n groter 1 te hê nie want hy kook binne 5-7 minute en dis oorgenoeg om 'n klomp skottelgoed te was of te stort. Plaas hom sommer met jou vuurtang binne in die vuur want hy sê wanneer hy kook. Vlekvrye staal is duur en dit sal lekker wees om 1 te hê maar jy kan 2 goedkopes koop vir die prys van 1. Skuur hom maar mooi blink na elke trip.
Boepis ?? hu nou - daai een van myna drie jaar en BAIEtrips bostoe - hy es mos blenk my bra ???![]()
![]()
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Mac sal maar moet kom koffietjie drink da by jou laat ekke kan sien hoe werk die keteltjie nou eigentlik. En of hy regtig so blink is as oppi kiekie
Last edited by Arries; 27-05-12 at 09:05.
Laestrek het niks met joga te doen nie
Ons gebruik hulle al jare lank, maar noem ons s'n GURU's...sodra hulle kook maak hulle guru...guru... Ek het nog my heel eerste blik weergawe wat my vrou 12 jaar terug vir my gekoop het, en gebruik hom elke vakansie op die oop vuur. Hulle enigste kwaal is daai strepie soldeersel wat sy boom teen die sykante seel. Sorg net dat hy nooit droog-kook op leeg op die vuur gesit word nie. Indien dit wel gebeur, ry maar altyd 'n rolletjie soldeerdraad saam.
Intussen het 'n maat van my (ook eintlik al jare gelede) 'n "template" gemaak waarvolgens hy die ketel uit vlekrye staal sny, met die hande op 'n aambeeld buig en dan die nate sweis. Daai Gurus is "bulletproof" en vir ewig. Ongelukkig is dit nie net vir bestel nie. Jy moet genooi word om lid te word van sy Guru-Gang, en daarvoor kwalifiseer jy met moeite en tyd. Daarna moet die nuwe lid self sy guru kom sny en buig. Elkeen van daai Gurus het dan 'n unieke handvatsel wat eie is aan die eienaar. Die Guru-Gang het dan bepaalde reels....wat nerens neergeskryf is nie. So bv mag geen lid by 'n kamp opdaag met 'n Guru wat nie na die vorige kamp weer blinkgevryf is nie, ens.
Last edited by JG Shields; 27-05-12 at 18:50.
Ek dog altyd dis die manne en hulle karre. Nou lyk dit meer na die manne en hulle ketels.![]()
Last edited by Arries; 30-05-12 at 10:53.
Laestrek het niks met joga te doen nie
jy blo en dreig ook net - WANNER ko drink jy daai koffie ???
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/