Apie, ai man, daai is n moi canopy. Lyk my ou Arie kan maar die ding doen hoor. Baie mooi en baie geluk.
Johann
Bitter netjies ... mooi.
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Ek was bevoorreg geoeg om ook deel te wees van die trippie Kalahari toe (Khutse) en daai canopy het die toets moeitevry geslaag ! Wens ek kon die bankbestuurder oortuig dat 'n absoluut noodsaaklike item op my wenslys is ... Geluk Arrie - 'n puik joppie - en ek is ook meer as 100% tevrede met my jerrykan houer - hy het perfek gewerk en die rowwe grondpad toets moeiteloos geslaag.![]()
Last edited by Molekule; 03-05-12 at 12:58.
Goed gedoen Apie. Wat was die totalle rekening?
Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...
Boslory
So 14K met die dak rak
My wiele is rond
Baie gooedkooper as om te gaan haal by die winkel.
Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...
En hoe lyk die uitleg binne.
Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...
Dis nou n vreeslike mooi kappie daai. Eks nie eers skaam om te sê dat ek jaloers is nie!
Gaan my selwers so n canopy bou het so paar planne hier op die forum gesien. die fibre canopy werk nie so lekke met die pakkery nie jy moet als soos n ginekoloog doen van agter af.
Last edited by Arrie; 05-05-12 at 16:11.
Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.
Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close