Resultate 1 tot 12 van 12

Draad: Arrie se canopy

  1. #1
    4x4-grondpadkar apie's Avatar
    Aangesluit
    14-03-12
    Plek
    Melmoth
    Boodskappe
    101
    Wat ry jy?
    Toyota 3lt 4x4 X-cab,Alu canopy ,dual battery sisteem
    Gunstelingplekke
    Moet nog ontdek word
    Regte naam
    Arthur

    Arrie se canopy

    Arrie het vir my die canopy gebou met 5 deure , dak rak en jerry kan houer. Die canopy was is 10 dae terug op die rowwe paaie van Khutse getoets en die toets geslaagClick image for larger version. 

Name:	004.jpg 
Views:	136 
Size:	46.3 KB 
ID:	4574Click image for larger version. 

Name:	005.jpg 
Views:	138 
Size:	63.3 KB 
ID:	4575
    My wiele is rond

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    826
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Arrie se canopy

    Apie, ai man, daai is n moi canopy. Lyk my ou Arie kan maar die ding doen hoor. Baie mooi en baie geluk.
    Johann

  3. #3
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,091
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Arrie se canopy

    Bitter netjies ... mooi.
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  4. #4
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    378
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Arrie se canopy

    Ek was bevoorreg geoeg om ook deel te wees van die trippie Kalahari toe (Khutse) en daai canopy het die toets moeitevry geslaag ! Wens ek kon die bankbestuurder oortuig dat 'n absoluut noodsaaklike item op my wenslys is ... Geluk Arrie - 'n puik joppie - en ek is ook meer as 100% tevrede met my jerrykan houer - hy het perfek gewerk en die rowwe grondpad toets moeiteloos geslaag.
    Last edited by Molekule; 03-05-12 at 12:58.

  5. #5
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Arrie se canopy

    Goed gedoen Apie. Wat was die totalle rekening?
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  6. #6
    4x4-grondpadkar apie's Avatar
    Aangesluit
    14-03-12
    Plek
    Melmoth
    Boodskappe
    101
    Wat ry jy?
    Toyota 3lt 4x4 X-cab,Alu canopy ,dual battery sisteem
    Gunstelingplekke
    Moet nog ontdek word
    Regte naam
    Arthur

    Re: Arrie se canopy

    Boslory
    So 14K met die dak rak
    My wiele is rond

  7. #7
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Arrie se canopy

    Baie gooedkooper as om te gaan haal by die winkel.
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  8. #8
    4x4-grondpadkar apie's Avatar
    Aangesluit
    14-03-12
    Plek
    Melmoth
    Boodskappe
    101
    Wat ry jy?
    Toyota 3lt 4x4 X-cab,Alu canopy ,dual battery sisteem
    Gunstelingplekke
    Moet nog ontdek word
    Regte naam
    Arthur

    Re: Arrie se canopy

    Quote Originally Posted by Boslory Lees boodskap
    Baie gooedkooper as om te gaan haal by die winkel.
    Beslis ja en die voordeel is hy word gemaak soos jy hom wil he
    My wiele is rond

  9. #9
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Arrie se canopy

    En hoe lyk die uitleg binne.
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  10. #10
    4x4-grondpadkar apie's Avatar
    Aangesluit
    14-03-12
    Plek
    Melmoth
    Boodskappe
    101
    Wat ry jy?
    Toyota 3lt 4x4 X-cab,Alu canopy ,dual battery sisteem
    Gunstelingplekke
    Moet nog ontdek word
    Regte naam
    Arthur

    Re: Arrie se canopy

    Quote Originally Posted by Boslory Lees boodskap
    En hoe lyk die uitleg binne.
    Binne het ek niks anders laat doen , maar glo Arrie kan hom na jou behoefte maak
    My wiele is rond

  11. #11
    4x4-grondpadkar Naasswart's Avatar
    Aangesluit
    29-01-12
    Plek
    Sidcup, Kent, Engeland
    Boodskappe
    142
    Wat ry jy?
    2011 Toyota Hilux D/C 3l Auto.
    Gunstelingplekke
    Kruger Wildtuin en die bosveld
    Regte naam
    Naas

    Re: Arrie se canopy

    Dis nou n vreeslike mooi kappie daai. Eks nie eers skaam om te sê dat ek jaloers is nie!

  12. #12
    4x4 met agterste ewenaarslot Arrie's Avatar
    Aangesluit
    19-01-12
    Plek
    Bethlehem, Free State, South Africa
    Boodskappe
    557
    Wat ry jy?
    96 Mitshubisi colt rodeo, 98 Mitshubisi Colt Rodeo, Want net melk vrugtesap en Amaroks kom in 2L
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    arrie

    Re: Arrie se canopy

    Gaan my selwers so n canopy bou het so paar planne hier op die forum gesien. die fibre canopy werk nie so lekke met die pakkery nie jy moet als soos n ginekoloog doen van agter af.
    Last edited by Arrie; 05-05-12 at 16:11.
    Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.

    Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •