Bestemmings, roetes, safari’s, lekker kampplekke en reisverslae... kom vertel waar jou 4x4 al was.
Wil jy jou mees onlangse ekspedisie met ons deel? Vertel en laai jou foto’s en selfs video’s op.
Soek jy mense wat dapper genoeg is om saam met jou Richtersveld toe te gaan? Of langs die Makgadikgadipanne te ry? Vra hier: Wie kom saam?
Beplan jy 'n toer na 'n minderbevoorregte groep of omgewing? Deel jou planne vir 'n uitreik in hierdie afdeling & kry sommer 'n paar Kampvuur-vriende om saam te ry.
Jy het pas jou eerste 4x4 gekoop, maar jy’s onseker hoe om dit te gebruik. Of jy’t dalk al ’n paar hardebaard 4x4-roetes voltooi, maar nog nooit ’n sertifikaat gekry om jou basiese veldryvaardigheid te staaf nie. Jy kan hierdie opleiding nou kry by die WegRy-4x4-Akademie, in samewerking met African Off-Road Academy.
Pos die T4A GPS-spoor van jou reise hier sodat ander dit kan aflaai. En vra jou GPS-verwante vrae hier. Sê ook vir ons as jy ’n goeie kaart in die hande kry.
Lees hier oor ander WegRyers se ervaring van spesifieke roetes en bestemmings.