-
Heelpad Grondpad | Gravel travel Drade / boodskappe Laaste boodskap
Kom gesels saam!
-
Is jy 'n nuwe lid op die WegRy Kampvuur-forum? Kom stel jouself voor en vertel ons 'n bietjie meer van jouself en jou 4x4.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 317
- Boodskappe: 5,722
Laaste boodskap:
-
Hier praat ons 4x4- en langpadsake. As jy ’n ervaring wil deel of wil sê wat jou bloed laat borrel, laat waai! En as ’n vraag aan jou knaag, vra hom hier.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 221
- Boodskappe: 3,520
Laaste boodskap:
-
Kom praat nonsies met die diere, oor enigiets (binne die reëls): Die Stormers se vorm, die Blou Bul-babes, die kabeljou wat loop in Henties of die prys van kasjoeneute in Maputo.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 648
- Boodskappe: 10,930
Laaste boodskap:
-
Op 'n drafstap saam met die ou bulle...
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 5
- Boodskappe: 105
Laaste boodskap:
-
Elke jaar omskep WegRy ‘n bakkie in ‘n geharde en volledige toegeruste veldwa net om dit weg te gee aan een gelukkige intekenaar. Kyk hier hoe vorder Operasie Bosbakkie 2012.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 5
- Boodskappe: 1,090
Laaste boodskap:
-
Sukkel jy met foto's? Weet jy nie waar om 'n handtekening op te laai nie? Of het jy sommer net 'n voorstel wat die forum sal verbeter? Kom gooi jou vrae & voorstelle hier...
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 104
- Boodskappe: 1,267
Laaste boodskap:
-
-
Kom ons ry! | Let's drive! Drade / boodskappe Laaste boodskap
Bestemmings, roetes, safari’s, lekker kampplekke en reisverslae... kom vertel waar jou 4x4 al was.
-
Wil jy jou mees onlangse ekspedisie met ons deel? Vertel en laai jou foto’s en selfs video’s op.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 203
- Boodskappe: 6,826
Laaste boodskap:
-
Soek jy mense wat dapper genoeg is om saam met jou Richtersveld toe te gaan? Of langs die Makgadikgadipanne te ry? Vra hier: Wie kom saam?
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 86
- Boodskappe: 2,970
Laaste boodskap:
-
Jy het pas jou eerste 4x4 gekoop, maar jy’s onseker hoe om dit te gebruik. Of jy’t dalk al ’n paar hardebaard 4x4-roetes voltooi, maar nog nooit ’n sertifikaat gekry om jou basiese veldryvaardigheid te staaf nie. Jy kan hierdie opleiding nou kry by die WegRy-4x4-Akademie, in samewerking met African Off-Road Academy.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 7
- Boodskappe: 103
Laaste boodskap:
-
Pos die T4A GPS-spoor van jou reise hier sodat ander dit kan aflaai. En vra jou GPS-verwante vrae hier. Sê ook vir ons as jy ’n goeie kaart in die hande kry.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 24
- Boodskappe: 375
Laaste boodskap:
-
Lees hier oor ander WegRyers se ervaring van spesifieke roetes en bestemmings.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 152
- Boodskappe: 1,729
Laaste boodskap:
-
-
Rygoed | Wheels Drade / boodskappe Laaste boodskap
Ou voertuie, nuwe voertuie, selfdoen-stories en padtoetse... As hy wiele het, hoort hy hier.
-
Is jy ‘n Toyota-, Landie-, Ford-, Nissan-, Tata-, GWM- of Isuzu-mens? Of enigiets anders? Gesels hier oor nuwe of tweedehandse voertuie, bekendstellings, padtoetse en ry-indrukke.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 101
- Boodskappe: 1,912
Laaste boodskap:
-
Het jy enige werktuigkundige vrae oor jou voertuig? Soek jy ’n werkswinkelhandleiding vir jou bakkie? Hier is die plek…
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 111
- Boodskappe: 1,495
Laaste boodskap:
-
Kom vertel hier van jou selfdoenprojekte, ombouings en modifikasies.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 86
- Boodskappe: 1,981
Laaste boodskap:
-
Old Man Emu, Ironman of TJM? BF Goodrich, Bridgestone of Goodyear? Vra hier raad oor bande en vering.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 65
- Boodskappe: 845
Laaste boodskap:
-
Alles wat jy nodig het om jou voertuig in ’n ware safari-voertuig te verander: buffers, kappies, laaistelsels, domkragte, yskaste, dubbelbatterystelsel en nog meer. Wie bou die beste? Wat werk?
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 108
- Boodskappe: 1,670
Laaste boodskap:
-
Hoe meer kilo’s op jou bosvoertuig se afstandmeter, hoe meer stories het sy baas om te vertel. Hierdie is die plek vir veldvoertuie wat al meer as 250 000 km afgelê het.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 18
- Boodskappe: 90
Laaste boodskap:
-
Het jy onlangs baie goeie diens by 'n besigheid ontvang? Vertel ons daarvan en deel die geluk. Dis nie 'n plek vir kla of kerm nie... hier prys ons goeie diens!
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 24
- Boodskappe: 163
Laaste boodskap:
-
-
Kamp saam, eet saam | Camp together, eat together Drade / boodskappe Laaste boodskap
Soek jy resepte vir lekker kampvuurkos of paklyste vir ’n lang toer? Hierdie is die plek waar jy jou hele toer kan beplan
-
Vertel hier watter tente, stoele, tafels, ketels en ander kamptoerusting is gehalte en waarde vir geld. En waarsku ons teen die slaggate.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 38
- Boodskappe: 513
Laaste boodskap:
-
Op soek na toerusting vir jou kampkombuis of lekker resepte vir kampvuurkos? Soek en deel jou wenners hier.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 56
- Boodskappe: 656
Laaste boodskap:
-
-
Negosiewinkel | Classifieds Drade / boodskappe Laaste boodskap
-
Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted wheels
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 50
- Boodskappe: 289
Laaste boodskap:
-
Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted 4x4 gear
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 64
- Boodskappe: 499
Laaste boodskap:
-
Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted camping gear
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 32
- Boodskappe: 118
Laaste boodskap:
-
Te koop, ruil of beskikbaar | Parts for sale, to swop or available. Plaas jou advertensie vir enigiets van 'n waaierband tot 'n modderband hier.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 49
- Boodskappe: 299
Laaste boodskap:
-
Dié afdeling is vir advertensies wat nie 4x4-verwant is nie. Slegs forumlede met meer as 250 boodskappe mag hier adverteer. | This section is specifically for advertisements that are not 4x4 related. Only forum members with a post count of more than 250 may advertise in this section.
Forum-aksies:
Forum Statistics:
- Drade: 6
- Boodskappe: 28
Laaste boodskap:
-
Wat gaan aan?
Vandag se verjaarsdae
- Renierwolf (33)
WegRy Kampvuur Statistics
- Drade
- 2,610
- Boodskappe
- 45,261
- Lede
- 4,629
Welkom aan ons nuutste lid, ShonjuBa77
Wat beteken die prentjies?

- Bevat ongeleesde forumboodskappe

- Bevat geen ongeleesde forumboodskappe

- Forum is 'n kategorie

- Forum is 'n skakel




Gamkaskloof, seweweeks poort
20-05-13, 23:31 in Wys en vertel | Show & Tell