Hallo Mac, nee man mens mag brag oor aftreegeit, want mens verdien dien dit, en dan mens nog jaloers ook op jou daaroor. Jy da verkeerd gelees jong, ek het ook daar toe bygesê dis Marcellus (Riverrat) wat jou gemail het ... Hehehe. Die besigheid hier sit my ore aan en is ôk soms soos dronkweeluis. Die boodskap van jou het ek perdalks raakgeloop anners het jy gedink ek willi met jou praat nie ... daai issi sô nie. Nou terwyl hier, sien die kortgat safari daar by jou, ... is `n annerste motor daai, ma bitter oulik. Hoop jou dinge werk uit daar en voorspoed. ( ... wonner ek nou maar net, waar sou ek jou i-muil gekry het ... hoe jy gedink ou?) Stem ook saam, om `n ou draad hier te kry is WERK .... Mens word mos moeg man.
Haijj Kiewiet -- ek kyk op daai blad - sienjy se ik het boodskap oppi muil - maar nie oppi Oom.mac' muil nie ?? waanatoe jy gestuur [en nou si daadraad ook in sy murrr in weg want hy wys net eenkeer op "WATS NUUT" [ek wens hulle wil die drade inpoas soos op die Hilux en HECSA en PATROl forums -- daar vertloor ek nooi tred met wat aangaan nie [Bloot TOEVAL dat ek iets oos "werk jull nie" oopmaak, mos - ek wou BRAG oor my afgetreegeit ))
ek kry nie 'n brief op Admin se profiel nie -- dalk is my blad anders opgestel as julle goed - maar die manne verwys hier na goed wat ek nooit te sien ekry nie [[[ gooi vir oompie die URL skakel deur dat ek hom kan raakslaan ?? As ek nie per 200duisendpersent TOEVAL op "My Profiel" gekliek het nie - het ek so nooit as te nimmer geweet jy het vir my 'n boodskap gelaat nie .. suiwer toeval .. Dwergie doen Siekeboieg Bystand daar by haar ouers [Pa en Ma het Kanker en dit gaan berooerd en Pa gaan vinnig agteruit .. ] enniwy, nou is ek alleen hier en verveeld - en bloot omdat ek op 'n mooi kampvuur kiekie afgekom het en besluit om my avatar kiekie te veranner, het ek "My Profiel" gaan kliek - en toe kom jou boodksap hier op Alle ander boodskappe waqt ek nog gekry het - wys onder "Aankondigings" ek dwaal af - stuur my daai skakel - ek wil sien wat jy se daar..
Mac, groot seblief werk saam. Baie dankie vir daai foto's van Vlakvark op die draad "Foto van die Dag ~ Vlakvark" (Is `n riem onner di hart man). Maar ... lees asseblief my brief op Admin se profiel daaroor. Ek sien jou as `n 'groot' man en weet jy sal my dilemma verstaan. Gee jou regmerkie vir my versoek daar op die admin se profiel asb.? (Daai "koffie" uitnodiging op Stilbaai staan vas!!)