Digitale uitgawes

 Kry jou digitale uitgawe hier!Digitale uitgawes

Raak jy moeg om vir jou seun in Australië eksemplare van WegRy te stuur sodat hy aan sy Aussie vriende egte grondpad-avonture kan wys?

Wel, nou kan jy hom laat weet hy kan inteken op die digitale weergawe van WegRy. Vanaf die Desember 2010-uitgawe sal WegRy voortaan ook in digitale formaat beskikbaar wees.

Kry só die digitale weergawe van WegRy:

Klik hier 

Klik hier

Klik hier

Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association