Grondboontjiebotter-smoothie

Vir dié resep het jy nie eens ’n versapper nodig nie.
Jy het nodig (vir 1 porsie):
• 1 eetlepel gladde grondboontjiebotter
• 1 koppie koue melk
• 1 eetlepel heuning
• 1 eetlepel hawermeel (oatmeal)
Dan maak jy só:
Roer sy sake.
Meng alles saam tot glad in ’n bak en skink in ’n bekertjie of glas.
Probeer ook: Vrugte-ysstokkies





Kommentare
Pos nuwe kommentaar