Grondboontjiebotter-appelskywe



Swart Kat en Granny Smith

Jy het nodig (vir 2 porsies):
• 2 appels
• 2 eetlepels grondboontjiebotter
• ¼ koppie muesli of ander ontbytgraan

Dan maak jy só:
• Ontkern die appels en sny dit in lekker dik skywe.
• Smeer grondboontjiebotter op elke skyf en sprinkel muesli oor.

Probeer ook: Grondboontjiebotter-smoothie; Gevriesde piesangBroodwiele;  Vinnige roomys; Wurmworsies

Kommentare

Pos nuwe kommentaar

Die inhoud van die veld word privaat gehou en sal nie aan die publiek verskyn nie.
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association