Sjokoladesous
Ryk en lekker Die meeste mense ry deesdae ’n vrieskas saam bos toe en dus die kans is goed dat daar ’n bak roomys sal wees as jy in die Sentraal-Kalahari kamp. Sit hierdie ryk...Lees meer
Ciao pampoenkop! Hierdie heerlike vulsel kan jy ook gebruik om cannelloni-buisies of pannekoek te vul, óf eet dit sommer op sy eie. Die suurlemoenskil maak dit ’n wenner. Pampoenlasagne Jy het nodig vir 4 mense: 2 koppies fyngedrukte gaar pampoen (boerpampoen of botterskorsie) fyngerasperde skil van 1 suurlemoen 1 eier 1 bakkie (214 g) ricottakaas (’n bietjie meer of minder sal nie saak maak nie) sout en peper na smaak 4-9 lasagnevelle (die hoeveelheid hang af van...
Ryk en lekker Die meeste mense ry deesdae ’n vrieskas saam bos toe en dus die kans is goed dat daar ’n bak roomys sal wees as jy in die Sentraal-Kalahari kamp. Sit hierdie ryk...Lees meer
Looi daai stukkie steak Ek moet nog die mens teëkom wat nie van ’n lekker pepersous oor ’n stuk steak hou nie. Hierdie is ’n maklike, lekker resep wat jy in japtrap...Lees meer
Rys, vleis, aartappels – en bruinsous Hierdie lekker bruinsous kan by enige vleisgereg voorgesit word, maar dit proe veral lekker by hoenderborsies of skaapboud en rys. Jy het nodig vir 4...Lees meer
Hierdie sous proe heerlik saam met ’n varkboud of repies hoendervleis, maar jy kan dit ook voorsit saam met ’n kleurryke groenteroerbraai en basmatirys. Jy het nodig vir 6 mense: 1...Lees meer
Elkeen het sy eie gunstelingbraaisous saam met tjops en pap. Dié braaisous is maklik en onfeilbaar....Lees meer
Jou ma het dalk altyd pannekoekdeeg aangemaak as dit sous buite, maar die boere glo jy moenie pannekoek bak as dit reën nie, want dit jaag glo die reën weg. Diep in die bos sal jy vergewe...Lees meer
Pannetert, iemand? Melktert was nog nooit sleg nie en as jy dit in ’n pannekoek voorsit, is dit dubbel so lekker. Jy het nodig vir 6 porsies: 1 x 385 blik-kondensmelk 3 koppies melk ¼...Lees meer
Trippe trappe trone… As jy sukkel met kind en kraai wat nie wil groente eet nie, probeer hierdie pannekoekvulsel. Dit sal te donker om die kampvuur wees om die boontjies te sien, en...Lees meer
Hoe brander, hoe lekkerder! Olé! Olé! ’n Lekker vulsel vir die 4×4-cowboys. Onthou net, ’n ware man se mond brand nooit nie; moet dus nie suinig wees met die rissies nie. Jy het...Lees meer
Olifante vir Afrika
Die nuwe Isuzu-bakkie is hier!
Kollig op LED-spotlights
4x4 in Ribbokkloof
Kopiereg 2013 WegRY. Alle regte voorbehou.


