In twee verskillende tydskrifte sien ek twee baie bekende "overlanders" maak hulle dieselkanne voorop die dakrak vas.Ek het geleer dat AS daai kanne oopgaan en die petrol/diesel begin uitloop oor die enjinkap kan dit katastrofies wees.Is ek reg of nie?