Bull run | Op ’n drafstap saam met die ou bulle
Dertig mans, twaalf ou motors en die ooppad. Nog voor die begin van die eerste Suid-Afrikaanse Bullrun kon jy maar weet hier kom ’n ding. Gerrie van Eeden was saam op dié epiese rit na...Lees meer
Die Sentraal-Kalahari-wildreservaat is nie so ver van jou af nie, maar dis een van die mees afgeleë wildernisgebiede in Afrika. En ook een van die mooistes. Olof Bergh het vir agt dae die stadige lewe daar gaan lewe. Ek is nog altyd mal oor die woord “Kalahari”, wat eintlik van Kgalagadi afgelei is. “Kgala” beteken “die groot dors” in Tswana en dis g’n geheim hoekom hierdie wye dorsland so genoem word nie. Die woord Kalahari proe sommer droog en stowwerig. As jy dit...
Dertig mans, twaalf ou motors en die ooppad. Nog voor die begin van die eerste Suid-Afrikaanse Bullrun kon jy maar weet hier kom ’n ding. Gerrie van Eeden was saam op dié epiese rit na...Lees meer
Op ’n Afrika-toer kan jy nie heeldag sit en voëltjies kyk en foto’s neem nie. Party dae steek jy grensposte oor, gesels met omgekrapte verkeersbeamptes en swaai heeldag vir slaggate...Lees meer
By die Matjiesvlei-vakansieplaas in die Klein-Karoo moet jy deur die Gamkarivier ry om tot bo-op Bôjaankop te kom. Toe Johann Grobler daar aangekom het, was die Gamkapoortdam se sluise...Lees meer
’n Sirkelroete deur die Langkloof, Wildernis, Swartbergpas – en ’n afdraai Gamkaskloof toe – en uiteindelik die Baviaanskloof klink na iets waarvoor jy jou voortande sal gee. Anton...Lees meer
Die Zambezi was in April vanjaar 6 m hoër as gewoonlik. Tog het Peter en Magda van Noord kans gesien om op hul eie deur dié nattigheid tot in Liuwa te ry. Dit sit nie in enigeen se broek...Lees meer
In die voetheuwels van die Witteberg naby Matjiesfontein is ’n roete wat ’n bietjie vergete geraak het. Maar Diep-en-Deur, skryf Philip Sackville-Scott, is nou eerder ’n roete wat...Lees meer
Die Bundu-roete by Rust de Winter is nie jou maat nie. Gerrie van Eeden het hom verower en sy ruitplakker verdien, maar sonder die regte ryding en manne wat weet, gaan jy bars. Toe die...Lees meer
Al was sy 1988 Land Cruiser lag-lag die oudste in ’n toergroep wat deur die duine van die Namib gery het, is dit niks om oor skaam te wees nie, sê Piet van Heerde. En daar in die duine...Lees meer
As jy in Kaapsehoop koffie gedrink en by God’s Window rondgehang het, het jy nog lank nie die Laeveld in al sy glorie gesien nie. Gerrie van Eeden het drie dae lank van vroegoggend tot...Lees meer
Mtwara (Tanzania) tot Pemba (Mosambiek) Op ’n twee maande lange toer deur die ooste van Suider-Afrika in die reënseisoen, verwag jy nie dat alles voor die wind gaan loop nie. Maar Megan...Lees meer
By Saddle Hill in die Namib het jy het nodig om redelik hard met jou voertuig te wees en in der waarheid ook met jouself, sê Danie Pienaar. Hoe hoog is een van die hoogste duine in die...Lees meer
As daar nou een kampeerplek in die Kgalagadi-oorgrenspark is waar jy die skares kan systap sonder om té ver te ry, is dit Rooiputs. Leeus het Johan de Smidt een aand wakker gebrul in dié...Lees meer
Dis maklik om te verstaan waarom party mense wil hê die Victoriawaterval moet een van die Sewe Natuurlike Wonders van die Wêreld wees. Dis boonop ’n klipgooi van twee ander...Lees meer
Om ’n kinderdroom te verwesenlik het vyf vriende meer as 11 000 km in 35 dae gery en die oorsprong van die Nyl gaan soek. Francois van Wyk sê soms was hulle op ’n moderne dubbelpad,...Lees meer
Tussen Namakwaland en die Kalahari kan jy rustig elmboog-by-die-venster-uit voortsuiker op verlate grondpaaie. Die kokerbome het geblom toe Johan de Smidt drie lang stukke grondpad tussen...Lees meer
Olifante vir Afrika
Die nuwe Isuzu-bakkie is hier!
Kollig op LED-spotlights
4x4 in Ribbokkloof
Kopiereg 2013 WegRY. Alle regte voorbehou.


