101 Afpakplekke
Ons het 17 deurwinterde buitelugmense gevra vir idees om die jaar jou beste buitelugjaar nóg te maak. Hier’s hulle 101 voorstelle van die beste bestemmings, roetes en doendinge:
- As jy net ’n naweek het
- As jy net ’n week het
- As jy die Lotto gewen het en tyd is ook nie ’n probleem nie
- ’n Reservaat “waarvan niemand weet nie”
- Was jy al in hierdie nasionale park?
- ’n Lekker roete/plek vir die winter
- ’n Lekker roete/plek vir die somer
- Wil jy wegkom van alles af?
- ’n Lekker 4x4-roete
- Die taaiste van die taaiste 4x4-roete
- Die lekkerste grondpad
- ’n Interessante historiese roete
- ’n Bestemming wat goeie waarde vir geld bied
- ’n Lekker kampplek
![]() |
![]() |
![]() |
Soortgelyke stories
Gewilde artikels







