Reis saam met WegRy en verken en ervaar Afrika en Suider-Afrika se beste selfry-4x4- en veldry-, avontuur- en vakansiebestemmings.

You don't have Javascript enabled. Hover for more information! But don't worry: you can still use this web site! You have two options:
  • enable Javascript in your browser and then refresh this page, for a much enhanced experience.
  • click the Update button every time you want to update the selection.
Ons het 17 deurwinterde buitelugmense gevra vir idees om die jaar jou beste buitelugjaar nóg te maak. Hier’s hulle 101 voorstelle van die beste bestemmings, roetes en doendinge:
0 kommentare
83.2558
Grensposte in Afrika - Is jy reg?
Angola Grenspos
0 kommentare
0
Rulan Heunis, ’n afgetrede ingenieur en sakeman, het voorheen al die suidweste van Angola besoek, maar verlede jaar het hy en ’n gids die noorde en ooste gaan verken. In die drie maande wat hulle...
THE KILLING FIELDS? ’n Russiese T54-tenk is deel van die landskap rondom Quibala. Militêre voertuie langs die pad wat
uitgeskiet is, is ’n alledaagse gesig in Angola. FOTO Mouton van Zyl
2 kommentare
95
Eers is die konvooi op die sentrale Angolese hoogland deur tropiese donderstorms getref en toe looi die son hulle in die laeveld al langs die weskus. In die tweede deel van sy reeks van drie artikels...
Angola Deel 2 | Dans tussen woud en woestyn
0 kommentare
0
Die snelweë is splinternuut en die landmyne so te sê verwyder. Dale Morris sal sy verkenningstog in die parke, woestyne, slagvelde en woelige stede van Angola nooit vergeet nie. In dié eerste van ’n...
Goed, beter weste!
0 kommentare
0
Angola se onstuimige verlede maak geleidelik plek vir al meer toeriste, beter paaie - wel, hier en daar
Oorlogsherinnering
1 kommentare
95.1515
Die manjifieke Swart Rotse is iets wat baie mense na die noordweste van Angola lok. In die laaste van ons drie artikels oor dié land verken Dale Morris ’n massiewe grot en besoek een van Afrika se...
Angola | Tussen swart berge en die diepblou see
0 kommentare
0
Die plan was om by die Kongorivier te gaan draai, maar Anton en Annemarie Slabbert se reis deur Angola is langs die bekende Doodsakker kortgeknip.
Die reis deur Angola is langs die bekende Doodsakker kortgeknip.
12 kommentare
94.6154
Angola toe twee jaar in ’n ry? Anton van Schalkwyk van Kaapstad sê hy sien kans vir ’n derde keer. Dís wat hy op die harde en wilde manier daar geleer het.
Die Pedras Negras-berge naby Malamje in Angola
0 kommentare
70
Daar’s ’n legio redes om die Baviaanskloof (of die Kloof, soos die inwoners daarna verwys) te besoek. Hier’s Barnie Louw se 14 redes.
WELKOM! Nuwekloof met sy indrukwekkende geologie isdie “amptelike” begin van die Baviaanskloof as jy van Willowmore se kant (die westekant) af kom. Tussen hier en Patensie in die ooste is daar sowat 160 km se Kloof om te verken.  FOTO Chris Marais
4 kommentare
77.1429
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association