Angola | Mei 2010
Ingestuur deur wegryadmin op Don, 02/24/2011 - 09:39
Fotos deur:
Stawie Fouché Die foto's is van ander plekke as wat jy reeds in Wegry geplaas het.
Dit was 'n heerlike toer met T4A as gids en 'n tolk van Ruacana Petrus Manuel bekend uit 'n vorige Wegry storie. Ons het getoer onder die embleem Obrigado Amigo's en het net goeie gesindheid en vriendelike mense ervaar.
Stawie Fouché, Vredendal















