Ali op Ekoforum | Laai af en luister

RSG se natuurleweprogram, Ekoforum, het verlede Sondag ‘n onderhoud gevoer met WegRy se redakteur, Ali van Wyk.

Op 10 Julie 2011 het Jacqui January met Albertus van Wyk, redakteur van WegRy, gesels oor sy ervarings as reisjoernalis, en die reëls waarby hy hou.

Jy kan dit hieronder aflaai en daarna luister.

Download here -

Lewer kommentaar

Die inhoud van die veld word privaat gehou en sal nie aan die publiek verskyn nie.
geen
Alle regte voorbehou. © WegRy 2009. Gepubliseer in Suid-Afrika deur Media24 
Digital Media and Marketing Association